Die kombinasie en hoeveelheid spore van proto-mammals is uniek in die hele wereld. Die spore is gemaak deur diere wat uiteindelik tot mammalia gelei het en uiteindelik tot jou, die observer. Jy kyk na die oudste, indirekte voorbeelde van jou oorsprong en dit in 'n omgewing, wat met reg gese, na verwys kan word as die : Cradle of mammal-kind, wat die Cradle of Human-kind moontlik gemaak het. Toer tye: 9.00vm 2.00nm
Toer tye:
'n Waterbottel met vloeistof, gemaklike stap skoene, sonbeskerming met SPF 50 faktor en/of ' n hoed word ten sterkste aanbeveel.
Daar is uitgesette voetpaadjies om te verhoed dat die Paleo-vlak op enige wyse beskadig kan raak. Daar is notifikasies wat uitdruklik aantoon dat geen klippe van die Paleo-vlak verwyder of versteur mag word nie. Die Paleo-vlak work gereeld skoon gemaak volgens voorgeskrewe Paleo-ontologiese prosedure. Geen natuurlike habitat word versteur in die skoonmaak proses nie en ook nie wanneer toeriste die Paleo-vlak besoek nie.