Kalkfontein gasteplaas

Druk
 
Deel op:

Ons is die 3de generasie wat op kalfkontein gasteplaas woon en boer. Ons boer met Merino- en Dorper skaap. Kalkfontein gasteplaas is gelee aan die voet van die Nuveld Berge.

Ons bied n rustige, veilige omgewing vir ons gaste waar hul net kan skoene uitskop en wees. Ons het 2 verblyf opsies. Die Gastehuis wat 6 tot 10 mense kan akkomodeer. En dan die Berghuis in die koppies wat 2 - 4 mense akkomodeer. 

Verblyf
Geriewe
Braaiplek
Swembad
Selfsorg Detail
Ten volle - oond en ekstras
Algemeen
Plaasverblyf
Bespreking
Verpligtend
Ete Opsies
Braaipakke
Etes net op vooraf-bespreking
Sien en doen
Avontuur detail
Sterrekyk
Voëlkyk
Drafroetes
Besienswaardigheid detail
Sterrekyk
Sport detail
Drafroetes
Jag
Selfgemaakte produkte
Spens detail
Gebak
Ingemaakte en verpakte kos
Vleis
Peuselhappies
BEAUFORT-WEST Leeu-Gamka Fraserburg Merweville
Selfsorg
Avontuur • Besienswaardigheid • Sport
Spens
Kontakbesonderhede
0835665887 / 0234129006
Tariewe
Minimum nagte:
1
p/p/p/n:
vanaf R350
Kapasiteit
Aantal eenhede:
2
Aantal kamers:
7
Aantal gaste:
14
Inboek:
02:00
Uitboek:
10:00
Adres
Kalkfontein farm, af van die R353 tusssen Leeu-Gamka en Fraserburg