Ontdek historiese calvinia 1

Druk
 
Deel op:

Hoopstraat 44

Oorspronklik die huis van veldkornet Abraham van Wyk. Die erf is gekoop in 1853, kort nadat die dorp uitgelê is. Die huis is ‘n tradisionele T-vorm met ‘n vooren agterkamer en twee slaapkamers weerskante van die voorkamer. Die kombuis is aan die agterkant, in die “stert” van die T. Die huis het pragtige plafonne, deure en ‘n muurkas van sederhout, en word tans gebruik as ‘n restaurant en koffiewinkel.

‘n Uittreksel uit ‘n gedrukte brosjure Ontdek Historiese Calvinia

Navorsing: Nigel Amschwand

Afrikaanse vertaling: Annemarie van Zyl

Sien en doen
Besienswaardigheid detail
Argitektuur
Geskiedkundig
CALVINIA
Besienswaardigheid
Kontakbesonderhede
Adres
Hoopstaart 44