Die Letterklip is as 'n erfenisterrein geregistreer. Engelse troepe het hierdie indrukwekkende klipformasie as fort gebruik. Daar is verskeie offisiere se name in die rotswande gegraveer sowel as die Moffat regiment se wapen.