Op die koppie in die dorp met ‘n 360° uitsig het die Britte tydens die Anglo-Boere oorlog ‘n fort gebou. Hulle het Tieroog klip gebruik om die struktuur te bou.