Badsfontein

Druk
 
Deel op:

Badsfontein se ou plaashuis is 'n historiese huis wat in 1841 gebou is. Dit bestaan uit 'n 3 slaapkamer en 3 badkamer selfsorg-eenheid met gratis WiFi.

Verskeie stap- en fietsroetes is beskikbaar en die seisoenale besproeiingsdam bied oorgenoeg geleenthede vir fotograwe en voëlkykers.Dis voorwaar 'n tuiste weg van die huis met gaste wat weer en weer terugkom.

Ons baie gewilde karoo-ete kan in die aande bestel word om jou verblyf een te maak wat jy nog vir jare sal onthou.

Kom en herontdek jouself gee dit 'n kans.

Verblyf
Geriewe
Braaiplek
Wi-fi
Selfsorg Detail
Ten volle - oond en ekstras
Algemeen
Langtermynverblyf
Plaasverblyf
Sien en doen
Avontuur detail
Staproetes - 1+ dae
Staproetes - kort
Swemgat
Wateraktiwiteit detail
Kano
Swemgat
MURRAYSBURG
Selfsorg • Rugsakreisigers
Avontuur • Wateraktiwiteit
Kontakbesonderhede
082 944 0499
Tariewe
Minimum nagte:
1
p/p/p/n:
vanaf R360
Kapasiteit
Aantal eenhede:
1
Aantal kamers:
4
Aantal gaste:
8
Inboek:
14:00
Uitboek:
10:00
Adres
Grondpad tussen Murraysburg en Richmond