True karoo trading

Druk
 
Deel op:

Organiseerder van plaaslikte markte in Cradock, Middelburg & Graaff Reinet omgewing. 

Reeks varsgebakte & bottel produkte.  Beskikbaar slegs op hierdie markte. 

Organiese groente tuin en tuinpraaitjies. 

Spysenier opsies beskikbaar vir spesiale geleendhede vir 40 - 60 gaste. 

Ondersteuner van plaaslike karoo produkte en Klein besighede - bied bemarkings opsies.   

Sien en doen
Algemeen detail
Markte
Dienste
Onthaal/funksies detail
Spyseniering
Selfgemaakte produkte
Spens detail
Gebak
Ingemaakte en verpakte kos
Kruie en geurmiddels
MIDDELBURG
Algemeen
Onthaal/funksies
Spens
Kontakbesonderhede
082 397 8698
Besigheidsure
Sondag:
Gesluit
Maandag:
08:00-17:00
Dinsdag:
08:00-17:00
Woensdag:
08:00-17:00
Donderdag:
08:00-17:00
Vrydag:
08:00-17:00
Saterdag:
08:00-13:00
Etensuur
Nie van toepassing

Adres
Fairfield Farm, Middelburg