Platbakkies farm retreat

Druk
 
Deel op:

Platbakkies is geleë op die baie gewilde R355 tussen Kliprand en Springbok. Platbakkies Farm Retreat bied akkommodasie (met opsionele etes), kampeerplek, 4x4-, draf-, stap-, fietsry roetes en veel meer. Platbakkies is 'n gewilde voëlkyk bestemming en die biodiversiteit in terme van fauna, flora en geologie laat mense verstom. 

Algemene notas

Neem kennis dat ons nie op die hoofroetes geleë is nie, wat vereis dat u toegerus moet wees vir grondpad ry. 

Verblyf
Kampering Detail
Kragpunt
Privaat badkamer
Geriewe
Braaiplek
Wi-fi
Selfsorg Detail
Ten volle - oond en ekstras
Algemeen
Plaasverblyf
Bespreking
Verpligtend
Ete Opsies
Braaipakke
Ontbyt
Middagete
Aandete
Etes net op vooraf-bespreking
Sien en doen
Avontuur detail
Sterrekyk
Voëlkyk
Bergfietsroetes
Drafroetes
Staproetes - 1+ dae
Staproetes - kort
4x4 Roetes
Besienswaardigheid detail
Sterrekyk
Diere en voëls
Geografie
Geskiedkundig
Esteties roete
Uitkykpunt
Blomme en bome
Wildkyk
Sport detail
Bergfietsroetes
Drafroetes
Natuurgebiede detail
Wildsplaas
Bespreking
Verkieslik
Spesiale fasiliteit
Beskikbaar
Boekuitruilhoekie
Kinderspeelarea
GARIES Kamieskroon
Bed en ontbyt • Selfsorg • Kampering • Rugsakreisigers • Wild kampeer
Avontuur • Besienswaardigheid • Natuurgebiede • Sport
Populêr versoeke
Kontakbesonderhede
082 808 7083
Tariewe
Minimum nagte:
1
p/p/p/n:
vanaf R150
Kapasiteit
Aantal eenhede:
4
Aantal kamers:
4
Aantal gaste:
12
Inboek:
14:00
Uitboek:
10:00
Besigheidsure
Sondag:
08:00-06:00
Maandag:
08:00-17:00
Dinsdag:
08:00-17:00
Woensdag:
08:00-17:00
Donderdag:
08:00-17:00
Vrydag:
08:00-17:00
Saterdag:
08:00-13:00
Groen

In ons strewe na `n groener lewenswyse beskik ons reeds oor son- en windkrag, sorteer en herwin rommel en boer met vrylopende diere.

Adres
Platbakkies