Zwartkop guest farm

Druk
 
Deel op:

Zwartkop Gasteplaas is 'n werkende plaas geleë, 60 km buite Ceres in die Tankwa Karoo. Kom geniet die rus en vrede, en kyk na pragtige sonsop-en-onder-gange reg vanuit die gemak van jou verblyf.

Zwartkop Gasteplaas bestaan uit 2 x selfsorghutte, 1 x selfsorg-gestruktureerde tent, 2 kampplekke, 1 Privaat Kampplek en die Country Cottage met 2 slaapkamers. Alle eenhede is toegerus met beddegoed, handdoeke, koffie, tee en beskuit. Zwartkop Gasteplaas is naby wonderlike besienswaardighede soos die Inverdoorn Privaat Natuurreservaat, die Stadsaalgrotte en die Breedekloof-wynroete.

Geniet die skoonheid en rustigheid van die Tankwa Karoo.

Algemene notas

Hout kan by ons gekoop word maar bring eie ys. 

Verblyf
Geriewe
Braaiplek
Swembad
Selfsorg Detail
Basies - stoof en nodigste
Algemeen
Plaasverblyf
Ete Opsies
Braaipakke
Sien en doen
Avontuur detail
Bergfietsroetes
Staproetes - kort
Sport detail
Bergfietsroetes
Spesiale fasiliteit
Beskikbaar
Troeteldiere welkom
CERES
Selfsorg • Kampering
Avontuur
Populêr versoeke
Kontakbesonderhede
Tariewe
p/p/p/n:
vanaf R600
Minimum nagte:
1
Kapasiteit
Aantal eenhede:
6
Aantal kamers:
7
Aantal gaste:
21
Inboek:
14:00
Uitboek:
10:00
Besigheidsure
Sondag:
08:00-17:00
Maandag:
08:00-17:00
Dinsdag:
08:00-17:00
Woensdag:
08:00-17:00
Donderdag:
08:00-17:00
Vrydag:
08:00-17:00
Saterdag:
08:00-13:00
Etensuur
Nie van toepassing

Groen

Sons werk net op sonkrag en boorgat water. 

Adres