Handvol gruis gastehuis

Druk
 
Deel op:

Tussen die Hantamberge lê Handvol Gruis, 'n opgeknapte ou plaashuis. Geleë langs 'n klein populierwoud met wonderlike voëllewe, wilde perde en skape wat in die nabygeleë veld wei. Die huis is ten volle selfsorg en spog met 'n lieflike plaasstylstoep met kolkol-houtvuur-bubbelbad. 

Die perfekte plek vir groot gesinne en vriende om 'n blaaskans te neem van die gewoel van die alledaagse lewe.

Algemene notas

Ons verkoop hout, vars potbrood en lamsvleis per vooraf bestelling. Alle ander eetgoed moet gebring word. 

Verblyf
Geriewe
Braaiplek
Swembad
Wi-fi
Selfsorg Detail
Ten volle - oond en ekstras
Algemeen
Plaasverblyf
Spesiale fasiliteit
Beskikbaar
Kinderspeelarea
Troeteldiere welkom
CALVINIA
Selfsorg
Populêr versoeke
Kontakbesonderhede
Tariewe
Minimum nagte:
1
p/p/p/n:
vanaf R330
Kapasiteit
Aantal eenhede:
1
Aantal kamers:
5
Aantal gaste:
9
Inboek:
13:00
Uitboek:
10:30
Groen

Ons is 100% off the grid en gebruik slegs sonkrag.

Adres
Vanrhynshoek Plaas, Klipwerfpad, Calvinia