Die eens Logan's General Store in 1888, dien nou as Koffiehuis in Matjiesfontein.
Kom geniet 'n koffie na al die baie besienswaardigehede gesien is in die doprie vol karakter.