Fraserburg verwelkom vergete groodpad ekspedisie

Druk
 
Deel op:
Adres
Kliphuis, 5 Voortrekker Staat Fraserburg
FRASERBURG
Begin:
24 Oct om 12:00
Eindig:
24 Oct om 19:00

Hoof event

Vergete Grootpad Ekspedisie
Kontakbesonderhede
072 386 0102 / 083 357 2879
Organiseerder: Karoo development Foundation
Tariewe

Kom verwelkom Piet Coetzer op sy wa met 6 Vlaamse perde en reisgenote. 'n Pret dag word aangebied met vele verkope en dinge om te doen. Vure gaan hoog brand, kom kuier saam