Vergete grootpad bespreking williston

Druk
 
Deel op:
Adres
Biblioteek, Williston
WILLISTON
Begin:
25 Oct om 10:30
Eindig:
25 Oct om 12:00

Hoof event

Vergete Grootpad Ekspedisie
Kontakbesonderhede
+27 71 401 2583
Organiseerder: organiser
Tariewe

Williston - Alle toerisme-besighede, onderwysers, kerkleiers, gemeenskapsleiers, navorsers, munisipale raadslede en amptenare.

Kom luister en gesels saam oor die agtergrond, aard en potensiaal van 'n erfenisroete soos die Vergete Grootpad.