Hoof eventVergete Grootpad Ekspedisie |
Fraserburg - Alle toerisme-besighede, onderwysers, kerkleiers, gemeenskapsleiers, navorsers, munisipale raadslede en amptenare.
Kom luister en gesels saam oor die agtergrond, aard en potensiaal van 'n erfenisroete soos die Vergete Grootpad.