Louwhuis & museum markdag

Druk
 
Deel op:
Adres
Louwhuis & Museum, Sutherland
SUTHERLAND
Begin:
22 Oct om 09:00
Eindig:
22 Oct om 12:00

Hoof event

Vergete Grootpad Ekspedisie
Kontakbesonderhede
071 340 8765
Organiseerder: organiser
Tariewe

Kom wees deel van hierdie geskiedkundige trek op die ou "Forgotten Highway". Piet Coetzee en sy perde is Saterdag 22 Oktober in Sutherland en verwelkom ons hom met 'n heerlike markdag by die Louwhuis & Museum Sutherland. Heerlike Karoo kos te koop | Sutherland Rieldansers