Botterkloof camino

Druk
 
Deel op:
Adres
Rooi Posbus, Hoop str, Calvinia
CALVINIA
Begin:
29 Sep om 08:00
Eindig:
04 Oct om 14:00
Kontakbesonderhede
082 619 4333
Organiseerder: Tankwa Camino
Tariewe

Die Botterkloof Enduro is 'n ses dae lange grondpadstaptog wat jou oor drie skilderagtige passe op die R364 tussen die plaas Soetwater en Clanwilliam sal neem.

Die streek is welbekend vir sy kleurvolle, skouspelagtige blom-extravaganza gedurende die blomseisoen, sy sandsteen (areniet) berge en sy geskiedenis. Dit is ook die laaste rusplek van een van Suid-Afrika se voorste figure in die letterkunde, dr C. Louis Leipoldt. Hier vind jy ook "The Englishman's Grave", die laaste rusplek van lt. Graham Vinicombe Winchester Clowes, 'n slagoffer van die Boereoorlog.

Die eensaamheid en wilde grootsheid van die Cederberge bied 'n ongeƫwenaarde geleentheid vir ontspanning.