Matjiesfontein lokaal

Druk
 
Deel op:

Matjiesfontein is 'n historiese nedersetting in die Victoriaanse boustyl, in die hartland van die Karoo, sowat 100 kilometer noordoos van Worcester.

Ideaal vir alle smake, begrotings en geleenthede, van troues tot besigheidsvergaderings, daar is 'n verskeidenheid verblyf opsies asook ontspanningsaktiwiteite om almal gelukkig te hou. 

Dienste
Onthaal/funksies detail
Dranklisensie
Korporatiewe funksies
Lewendige vermaak
Spyseniering
Teepartytjies
Troues
MATJIESFONTEIN
Onthaal/funksies
Kontakbesonderhede
023 561 3011
Besigheidsure
Sondag:
Gesluit
Maandag:
08:00-17:00
Dinsdag:
08:00-17:00
Woensdag:
08:00-17:00
Donderdag:
08:00-17:00
Vrydag:
08:00-17:00
Saterdag:
08:00-13:00
Etensuur
Nie van toepassing

Adres
Matjiesfontein Hoofstraat