Registrasie opsies

Ons familie

Almal wat bly in die Karoo en wyer platteland wat 'n besigheid bedryf is deel van Ons familie. Ons is hier vir mekaar want saam kan ons soveel meer bereik.

Wat kry jy?

Blootstelling op 'n professionele, Afrikaanse aanlyn gids vir die Karoo en wyer platteland
Lys al jou besighede in the Karoo
Kry professionele blootstelling
Help jou dorp en omgewing beter bemark

Toekomsplanne

Aanlyn winkel fasiliteit vir Karoo produkte
Fasiliteite vir kaartjieverkope
Toerisme-opleiding met kundiges, soos museum-opstelling
Mobiele toepassing

Registreer tot 2 van jou besighede

vir net R230/jaar

Verskilmakers

As finansies bietjie skraal is, kan ons gesels oor 'n ruilhandel betaling. Om meer uit te vind, kontak ons asb by admin@onskaroo.org.za.
Ons vriend

Jy is passievol oor die Karoo. Jy wil reis en verken of net interessante dinge leer en saam kuier.

Waaraan werk ons vir jou?

'n Karoo en omliggende platteland aanlyn gids.
Waar om te bly
Waar die kos & drinkgoed is
Wat te siene en te doene is
Gebeure om na uit te sien
Interessante feite en artikels
Deel in kompetisies slegs vir lede

Toekomsplanne

Temaroetes deur die Karoo
Mobiele toepassing