'n Kroeg so reg uit 'n western fliekuit...
MATJIESFONTEIN
Kuierplek
Kontakbesonderhede
023 561 3011
bookingslordmilnerhotel.co.za

Besigheidsure

Sondag:
09:00-17:00
Maandag:
09:00-17:00
Dinsdag:
09:00-17:00
Woensdag:
09:00-17:00
Donderdag:
09:00-17:00
Vrydag:
09:00-17:00
Saterdag:
09:00-13:00

Die uithangplek met soveel geskiedenis. Kom geniet hier 'n middagete, drankie en sommer ook die klavier stories van Jonny.

Middagetes word net tussen 12:00 en 14:30 bedien. 

Eet en drink
Algemeen
Lewendige vermaak
Spyskaart
Ligte etes
Bedien alkohol