Ons spits ons daarop toe om mense meer te leer ons blomme en sodoende 'n liefde en bewaring sin te kweek vir die natuur.
'n Gratis mobiele toepassing wat ontwikkel is om enigiemand te help om veldblomme in die Weskus-, Cederberg-, Nieuwoudtville- en Namakwaland-streke vinnig te identifiseer. 600+ blomspesies