Ons Karoo en kontrei skud ons vere reg...

Het jy 'n besigheid in die Karoo en kontrei?

Staan 'n kans om te wen!

Registreer voor einde van Augustus 2022 as 'n Ons Karoo Familielid en staan 'n kans om R5000* sakgeld te wen wat jy by enige van die ander Ons Karoo Familielede kan spandeer.

Termes en voorwaardes geld - hier is hulle:
1) Jy moet registreer voor 31 Aug 2022. 2) Elke besigheid wat jy laai tel as een inskrywing. 3) Prysgelde kan nie verruil word vir kontant nie. 4) Jy moet tenminste 5 werksdae voor die tyd reelings tref ten opsigte van betaling. 5) Die sakgeld hou 2 jaar.
"Met die eerste oogopslag lyk die Karoo dalk dor, verlate en onvergewensgesind, maar vir diegene wat dit ken, is dit ’n land van geheime skoonheid en oneindige verskeidenheid."
Eve Palmer - The Plains of Camdeboo

Ons Karoo en kontrei


Die Karoo en omliggende platteland is wyd.

Daar is heelwat streeksname, maar die grense is nêrens vas nie. Dit is wel 'n praktiese manier om verkenning te vergemaklik.

Ons is nog besig om aan die kaart te werk en is dus nie die finale weergawe nie.

Publikasies

Clanflora
Dorpsname teen die koppies
Karoo Aasvoël Veilige Sone
Naskool-verrykingsprogram wat 'n verskil maak